Prolapse

Prolapse

Geskryf deur Charlie Hodgson (Met erkenning aan Dr Jasper Coetzee) Inligting oor Prolapse Wat is ‘n prolaps? Wanneer die laaste gedeelte van die derm uitstulp, noem ons dit ‘n rektale prolaps. Dit kom in alle dele van Suid-Afrika voor, maar veral waar vleisskape...
‘n Aanpassingsprogram vir lammers

‘n Aanpassingsprogram vir lammers

April 2019 Nuusbrief Die belangrikheid van ‘n aanpassingsprogram vir lammers in die voerkraal Herkouers se rumen (grootpens) is ‘n komplekse stelsel met verskillende mikro-organismes soos bakterieë, protozoa en fungi. Hierdie organismes het verskillende funksies en...
Afronding van bulle op die veld

Afronding van bulle op die veld

Maart 2019 Nuusbrief – Frederik van der Walt Afronding van bulle op die veld   Wanneer bulle op die veld afgerond word, pas hulle beter aan met terugkering vir reproduksie. Die voordele van veldafronding: 1. Meer gesonde dier 2. Aanpassing op koper se plaas is...
Volhoubare boerdery

Volhoubare boerdery

Februarie 2019 Nuusbrief – Stephan Louw Volhoubare boerdery Die aanhoudende droogte toestande wat groot dele van Suid Afrika die afgelope paar jaar teister het baie veeboere se weiveld geknou.  Baie van hierdie weiding sal slegs kan herstel deur die regte...