Bemark Lammers Vinniger

Bemark Lammers Vinniger

Geskryf deur Mari Luyt Bemark ‘n lam vinniger Die ontwikkeling van ‘n lam se spysverterings sisteem en hoe ons dit tot ons voordeel kan gebruik om lammers vinniger te bemark. Skape is herkouers met vier verskillende verterings organe, naamlik die rumen...
Groen en Goud

Groen en Goud

Januarie 2019 Nuusbrief – Mari Luyt Groen en Goud Dit is geen geheim dat lusern en mielies ‘n wenkombinasie vir herkouervoer is nie. Hierdie twee komponente maak die grootste deel van Veekos se skaap rantsoene uit. Veekos gebruik maandeliks letterlik duisende tonne...

Calf Grower Feed

Afrikaans NFF 0146 | Reg. No. V9070 (Act/Wet 36/1947) Mass 50kg Kalfgroeivoer Hierdie produk is ‘n volledige en gebalanseerde rantsoen vir melkkalwers wat op twee maande ouderdom gegee word. Geen byvoeging lusern is nodig nie, maar hooi kan bygevoeg word....

Grassveld Concentrate

Afrikaans Reg. No. NFF 2850 (Act/Wet 36/1947)Klas: Proteïen, minerale en spoorminerale konsentraat vir herkouers Mass 50kg Grasveldkonsentraat Proteïen- en mineraalkonsentraat wat gemeng kan word om aanvullings vir herkouers te skep Smaaklik en maklik mengbaar Geskik...

Bush Improver Concentrate

Afrikaans Reg. No. NFF 2831 | V29724 (Act/Wet 36/1947)Klas: Proteïenkonsentraat vir herkouers Mass 50kg Bosverteerkonsentraat Proteïen- en mineraalkonsentraat wat gemeng moet word om ‘n Bush Improver proteïenlek te skep Smaaklik en maklik mengbaar...

Game Pellets

Afrikaans Reg. No. V18104 / NFF 1630Klas: Droogtevoer vir wild Mass 50kg Wildkorrels Volledige voer wat vir wild gevoer kan word tydens droogte, of vir diere in kwarentyn en in bomas Die produk bevat ’n vitamien- en mineraalvoormengsel met addisionele biotien wat...