Afrikaans
Reg. No. V20219 / NFF 1629
Klas: Volvoer vir herkouers
Mass 50kg
Breker 12
- Volledige voer om kleinvee en grootvee mee af te rond
- Koste-effektief
- Kan as ’n droogtevoer gebruik word
- Hoë ruvoerinsluiting help om rumensteurnisse te voorkom
- Bevat geen ureum nie, dus is dit geskik vir grootvee, skaap en wild
- Bevat hoëgraadse lusern
- Bevat ’n vitamien- en mineraalvoormengsel
- Die voer bevat ammoniumsoute om blaasstene te voorkom
- Die Breker 12 bevat slegs produkte en grondstowwe wat aan die EU-vereistes
voldoen en is geskik vir gebruik in Namibië
Aanbevole inname
- Beker 12 kan tydens droogte sonder enige beperkings gevoer word na ’n aanpassingsperiode van 7 dae
- Vir aanvulling op natuurlike weiding kan 1 – 1.5% van liggaamsmassa gevoer
word en op swak weiding 2.5 – 3% van liggaamsmassa
Samestelling
Minimum | Maximum | ||
Protein | g/kg | 120 | |
Protein ex NPN | % | 12.4 | |
Moisture | g/kg | 120 | |
Phosphorous | g/kg | 2 | |
Calcium | g/kg | 15 | |
Fat | g/kg | 25 | 70 |
Fibre | g/kg | 110 | 200 |
Urea | g/kg | 0 |
Waarskuwing: Hierdie voer bevat NPN (ammoniumsulfaat en ammoniumchloried) en moet streng volgens die instruksies gevoer word. Vitamienaktiwiteit neem mettertyd af. Raadpleeg die vervaardiger of ‘n voedingsdeskundige. Verskaf ekstra ruvoer gedurende die eerste week van voer vir aanpassing.
English
Reg. No. V20219 / NFF 1629
Class: Complete feed for ruminants
Mass 50kg
Breker 12
- Complete finisher feed for all livestock
- Cost-effective
- Can be used as a drought feed
- High roughage levels helps to prevent rumen disturbances
- Contains no urea, thus it is suitable for cattle, sheep and game
- Contains high-grade lucerne
- Contains a vitamin and mineral premixture
- Breker 12 only contains products and materials which adhere to EU requirements and is sutabile for use in Namibia
Recommended intake
- Breker 12 can be fed during a drought with no restrictions, after an adaptation period of seven days
- As supplement on natural grazing, 1 – 1.5% of body weight can be fed, and on poor pastures, 2.5 – 3% of body weight
Composition
Minimum | Maximum | ||
Protein | g/kg | 120 | |
Protein ex NPN | % | 12.4 | |
Moisture | g/kg | 120 | |
Phosphorous | g/kg | 2 | |
Calcium | g/kg | 15 | |
Fat | g/kg | 25 | 70 |
Fibre | g/kg | 110 | 200 |
Urea | g/kg | 0 |
Warning: This feed contains NPN (ammonium sulphate and ammonium chloride) and must be fed strictly according to the instructions.Vitamin activity decreases with time. Consult the manufacturer or a nutritionist. Supply additional roughage during the first week of feeding for adaptation.