Afrikaans
Reg. No. V3083 / NFF 0122
Klas: Energie, proteïene en minerale
aanvulling vir herkouers
Massa 50kg
Aanbevole inname
- Kan sonder verdere vermenging gevoer word
- Sorg dat voldoene hooi of weiding altyd beskikbaar is
- Voer teen 1000 g – 1500 g per dag aan beeste en 250 g – 400 g per dag aan kleinvee
Energie lek / Energie lek korrels
- Het ’n hoë energie-inhoud, bevat proteïen en ’n vitamien- en mineraalvoormengsel wat verhoogde produksie en groei op droë weiding verseker
- Word voorsien wanneer ’n proteïen- en mineraalaanvulling nie voldoende is om
massaverlies te bekamp nie - Geskik gedurende ’n droë seisoen en veral op Kalahari-, bossie- en sandvelde
- Stimuleer weidinginname en vul tekorte in die weiding aan
- Het hoër massa, produksie en uitslagpersentasie tot gevolg
- Verhoog wolproduksie by skape
- Verhoog melkproduksie en voorkom domsiekte
- Het hoër speenmassa tot gevolg, dus kan lammers vroeër gespeen word en ooie
gouer weer gepaar word - Laer ureuminhoud maak dit veilig vir kleinvee
- Kan as ’n prikkellek gebruik word om vrugbaarheid en lampersentasie te verbeter
- Kan gebruik word om skoudiere in die veld ’n voorsprong te gee voor afronding
in die kraal - Het ’n laer soutinhoud om hoër innames by diere te verkry
- Is beskikbaar in ’n meel- en pilvorm wat beter innames en minder vermorsing verseker
- Geskik vir gebruik in Namibië
Samestelling
Minimum | Maximum | ||
Protein | g/kg | 160 | |
Protein ex NPN | % | 36 | |
Urea | g/kg | 20 | |
Moisture | g/kg | 120 | |
Phosphorous | g/kg | 7 | |
Calcium | g/kg | 15 | |
Fat | g/kg | 25 | 75 |
Fibre | g/kg | 50 |
Waarskuwing:
Die voer bevat NPN (ureum) en moet streng volgens die voorskrif gevoer word. Hierdie lek is ’n aanvulling en nie ’n volledige voer nie, dus moet daar altyd voldoende hooi of weiding wees. Hou voerkrippe vol, ’n konstante daaglikse inname sal ooreet voorkom, sowel as ureumvergiftiging. Voordat ’n NPN-lek gevoer word, voer eers ’n sout-fosfaatlek vir 7 dae. Vitamienaktiwiteit neem met tyd af. Raadpleeg die vervaardiger of ’n voedingskundige.
English
Reg. No. V3083 / NFF 0122
Class: Energy, protein, & mineral
supplement for ruminants
Mass 50kg
Recommended intake
- Can be fed without further mixing
- Ensure that sufficient hay or other roughage is always available
- Feed 1000 g – 1500 g per day to cattle and 250 g – 400 g per day to small stock
Energy Lick / Energy Lick Pellets
- Has a high energy content, contains protein, and a vitamin and mineral premixture which ensures increased
production and growth on dry pastures - Is provided when a protein and mineral supplement is not sufficient to combat weight loss
- Suitable during a dry season and especially in the Kalahari, bushy, and sandy areas
- Stimulates grazing intake and fills on deficiencies in the pasture
- Results in higher weight, production, and dressing percentage
- Increase wool production in sheep
- Increase milk production and prevents pregnancy disease (domsiekte)
- Results in higher weaning weight, thus lambs can be weaned earlier and ewes be paired again sooner
- Lower urea content makes it suitable for small stock
- Can be used as flush feed to improve fertility and lambing percentage
- Can be used to give show animals an advantage in the field before finishing in the kraal
- Has a lower salt content to achieve higher intake
- Available in a meal and a pellet form, which ensures better intake and less wastage
- Suitable for use in Namibia
Composition
Minimum | Maximum | ||
Protein | g/kg | 160 | |
Protein ex NPN | % | 36 | |
Urea | g/kg | 20 | |
Moisture | g/kg | 120 | |
Phosphorous | g/kg | 7 | |
Calcium | g/kg | 15 | |
Fat | g/kg | 25 | 75 |
Fibre | g/kg | 50 |
Warning:
This feed contains NPN (urea) and must be fed strictly according to the instructions. This lick is a supplement and not a complete feed, thus sufficient grazing and roughages should be available. Keep food troughs full, a constant daily intake will prevent over eating and urea poisoning. Before feeding an NPN-containing lick, first give a salt-phosphate lick for 7 days. Vitamin activity decreases with time. Consult the manufacturer or a nutritionist.