Lamhokke

Lamhokke

Februarie 2019 Nuusbrief – Su-maré Mc Clune Lamhokke  Intensiewe skaap boedery het verskillende aspekte maar ek wil meer uitbrei oor die lamhokke wat in die stelsel gebruik word. Lamhokke word al jare gebruik en elke boer pas dit anders toe. Ek was onlangs by een van...
Australiese Beeshond

Australiese Beeshond

Desember 2019 Nuusbrief – Pieter Groenewald Die Australiese Beeshond  Is jy opsoek na ‘n werkshond, ‘n jaghond, of ‘n waghond? Jy kan sommer al drie in een kry met die Australiese Beeshond! Agtergrond Die Australiese Beeshond is afkomstig van Australië. Hierdie ras is...
Natkarkassindroom

Natkarkassindroom

November 2019 Nuusbrief – Charlie Hodgson Natkarkassindroom Het u geweet? Natkarkassindroom het tot gevolg gehad dat meer as 50 000 skaapkarkasse tussen 1981 en 1986 afgekeur is met ‘n verlies van meer as R2 miljoen vir die skaapbedryf. Wat is natkarkassindroom? Die...
Ureum en Selfmeng

Ureum en Selfmeng

Geskryf deur Stephan Louw Ureum en Selfmeng Die droogte wat tans in ons land en buurlande heers is kommerwekkend en al hoe meer planne moet gemaak word om te oorleef as boer. Dit is belangrik om in hierdie tyd die regte voer vir jou diere op teiken tye te gee om...
Skaaprasse

Skaaprasse

Geskryf deur Su-Mare McClune Verskillende skaaprasse in die wêreld Daar is meer as 500 verskillende skaaprasse in die wêreld. Die verskillende rasse kan in twee kategorieë geklassifseer word naamlik, wol en vleis. Skape wat wol produseer, verskil van ras tot ras en...
Kragvoer vir die Melkkoei op die Plaas

Kragvoer vir die Melkkoei op die Plaas

Julie 2019 nuusbrief – Geskryf deur Danie De Lange Kragvoer vir die Melkkoei op die Plaas ‘n Koei se daaglikse voedingsbehoefte word bepaal deur haar ras en laktasie stadium, en ook deur haar genetiese potensiaal vir melkproduksie . ‘n Vleisraskoei wat gemelk...