by SAFeedmaster | Jun 27, 2019 | Information Hub
Julie 2019 nuusbrief – Geskryf deur Danie De Lange Kragvoer vir die Melkkoei op die Plaas ‘n Koei se daaglikse voedingsbehoefte word bepaal deur haar ras en laktasie stadium, en ook deur haar genetiese potensiaal vir melkproduksie . ‘n Vleisraskoei wat gemelk...
by SAFeedmaster | Jun 1, 2019 | Information Hub
Geskryf deur Pieter Groenewald Die Suid Afrikaanse Karkas klassifisering Sisteem van Skaapvleis Skaap karkasse word volgens die Suid-Afrikaanse karkas klassifiserings sisteem geklassifiseer en word met ‘n rollermerk aangedui. Die gekleurde roller merk wat soms gesien...
by SAFeedmaster | May 2, 2019 | Information Hub
Geskryf deur Charlie Hodgson (Met erkenning aan Dr Jasper Coetzee) Inligting oor Prolapse Wat is ‘n prolaps? Wanneer die laaste gedeelte van die derm uitstulp, noem ons dit ‘n rektale prolaps. Dit kom in alle dele van Suid-Afrika voor, maar veral waar vleisskape...
by SAFeedmaster | Mar 30, 2019 | Information Hub
April 2019 Nuusbrief Die belangrikheid van ‘n aanpassingsprogram vir lammers in die voerkraal Herkouers se rumen (grootpens) is ‘n komplekse stelsel met verskillende mikro-organismes soos bakterieë, protozoa en fungi. Hierdie organismes het verskillende funksies en...
by SAFeedmaster | Mar 11, 2019 | Information Hub
Die Voeding van Lakterende Ooie in ‘n Intensiewe Stelsel. Die voedingsbehoeftes van ‘n lakterende ooi is van die hoogste van enige ander fisiologiese stadium in haar lewe. Die ooi moet melk produseer vir haar lam en weer kondisie optel om so vinnig as moontlik weer...