by SAFeedmaster | Aug 15, 2016 | Beef Cattle, Goats, Sheep
Afrikaans NFF 4176 / Reg no. V 29658Klas: Proteïenkonsentraat vir skape Massa 40kg Afrondkonsentraat 330 Maklike vermengbare konsentraat vir afrondings diëete vir kleinvee en kalwers Kan ook vermeng word na ’n energie lek Bevat ’n groeibevorderaar wat groei en...
by SAFeedmaster | Aug 15, 2016 | Beef Cattle, Goats, Sheep
Afrikaans Reg. No. V36 / NFF 0934Klas: Ramvoer Massa 50kg Stoetvee pille Geformuleer met die doel om jong aanteeldiere goed te laat uitgroei en om optimale spiergroei en -ontwikkeling asook testisgroei en -ontwikkeling te verseker Bevat geen ureum nie Bevat hoë...
by SAFeedmaster | Aug 15, 2016 | Beef Cattle, Game, Goats, Horses, Sheep
Afrikaans Reg. No. V21730 / NFF 1455Klas: Droogtevoer vir herkouers Massa 50kg Lusernkorrels Lusernkorrels is ’n koste-doeltreffende manier om vesel aan diere te voorsien Veilige produk sonder ureum of ander NPN-bronne en bevat geen groeibevorderaars nie Geskik vir...
by SAFeedmaster | Aug 15, 2016 | Beef Cattle, Goats, Sheep
Afrikaans Reg. No. V3083 / NFF 0122Klas: Energie, proteïene en mineraleaanvulling vir herkouers Massa 50kg Aanbevole inname Kan sonder verdere vermenging gevoer word Sorg dat voldoene hooi of weiding altyd beskikbaar is Voer teen 1000 g – 1500 g per dag aan...
by SAFeedmaster | Aug 15, 2016 | Beef Cattle, Goats, Sheep
Afrikaans Reg. No. V21731 / NFF 2277 Klas: Proteïen, energie en minerale aanvulling vir skape aanvulling vir herkouers Massa 40kg Produksielek Proteïen-aanvulling met ’n hoë energie-inhoud Ideaal vir aanvulling op droë weidings Voer wanneer ’n proteïen- en...
by SAFeedmaster | Aug 15, 2016 | Beef Cattle, Goats, Sheep
Afrikaans Reg. No. V21888Klas: Proteïene en mineraleaanvulling vir skape en beeste Massa 50kg Kalaharilek Hoog in proteïene om aan die diere se behoeftes te voorsien in die droë tyd vandie jaar, spesifiek in die Kalaharivlaktes Verbeter die vertering van droë...