by SAFeedmaster | Jan 16, 2019 | Information Hub
Geskryf deur Mari Luyt Bemark ‘n lam vinniger Die ontwikkeling van ‘n lam se spysverterings sisteem en hoe ons dit tot ons voordeel kan gebruik om lammers vinniger te bemark. Skape is herkouers met vier verskillende verterings organe, naamlik die rumen...
by SAFeedmaster | Jan 12, 2019 | Information Hub
Januarie 2019 Nuusbrief – Mari Luyt Groen en Goud Dit is geen geheim dat lusern en mielies ‘n wenkombinasie vir herkouervoer is nie. Hierdie twee komponente maak die grootste deel van Veekos se skaap rantsoene uit. Veekos gebruik maandeliks letterlik duisende tonne...