Stud Feed Pellets

Afrikaans Reg. No. V36 / NFF 0934Klas: Ramvoer Massa 50kg Stoetvee pille Geformuleer met die doel om jong aanteeldiere goed te laat uitgroei en om optimale spiergroei en -ontwikkeling asook testisgroei en -ontwikkeling te verseker Bevat geen ureum nie Bevat hoë...

Lucern Pellets

Afrikaans Reg. No. V21730 / NFF 1455Klas: Droogtevoer vir herkouers Massa 50kg Lusernkorrels  Lusernkorrels is ’n koste-doeltreffende manier om vesel aan diere te voorsien  Veilige produk sonder ureum of ander NPN-bronne en bevat geen groeibevorderaars nie  Geskik vir...

Energy Lick / Energy Lick Pellets

Afrikaans Reg. No. V3083 / NFF 0122Klas: Energie, proteïene en mineraleaanvulling vir herkouers Massa 50kg Aanbevole inname  Kan sonder verdere vermenging gevoer word  Sorg dat voldoene hooi of weiding altyd beskikbaar is  Voer teen 1000 g – 1500 g per dag aan...

Production Lick

Afrikaans Reg. No. V21731 / NFF 2277 Klas: Proteïen, energie en minerale aanvulling vir skape aanvulling vir herkouers Massa 40kg Produksielek Proteïen-aanvulling met ’n hoë energie-inhoud Ideaal vir aanvulling op droë weidings Voer wanneer ’n proteïen- en...

Kalahari Lick

Afrikaans Reg. No. V21888Klas: Proteïene en mineraleaanvulling vir skape en beeste Massa 50kg Kalaharilek Hoog in proteïene om aan die diere se behoeftes te voorsien in die droë tyd vandie jaar, spesifiek in die Kalaharivlaktes Verbeter die vertering van droë...

Veekos P6

Afrikaans Reg. No. V21729 / NFF 0145Klas: Fosfaat, minerale en spoorminerale aanvulling vir herkouersMassa 50kg Veekos P6 (Klaar Gemeng) Bevat ’n hoë biobeskikbare fosfaat-bron Bevat ’n vitamien- en mineraalvoormengsel Bosveld het ook ’n groter Ca:P verhouding as...