Bush Improver Lick (Ready Mix)

Afrikaans Reg. No. N – FF 461 | V29726Klas: Proteïenaanvulling vir herkouers Mass 50kg Bosverteerlek (Klaar Gemeng) Bevat ’n tannieninhibeerder wat die vertering van bosse, wat hoë vlakke van tannien bevat, verbeter  Is veral geskik vir herkouers wat bos en...

Winter Lick 40

Afrikaans Reg. No. V20894Klas: Proteïene en minerale aanvulling vir beeste Mass 50kg Winterlek 40 Geskik vir gebruik in bossie- en grasveld Verbeter die vertering van droë natuurlike weiding deurdat dit die groei en werkingvan die rumenmikro-organismes stimuleer en...

Cattle Mix 4:1:5

Afrikaans Reg. No. V22400 / NFF 1686Klas: Proteïen- en mineraalkonsentraat vir herkouers Mass 50kg Beesmix 4:1:5 Proteïen- en mineraalaanvulling in ’n konsentraatvorm en moet dus vermeng word Ideaal vir sandveldgebiede Veral geskik in gebiede waar te hoë lekinnames...

Dry Veld Concentrate

Afrikaans Reg. No. V17143 / NFF 0142Klas: Proteïen, minerale en spoorminerale konsentraat vir herkouers Mass 50kg Droëveldkonsentraat Proteïen- en mineraallekkonsentraat en moet dus vermeng word Smaaklik en maklik mengbaar Veral geskik in areas met hoë...

Veekos P6

Afrikaans Reg. No. V21729 / NFF 0145Klas: Fosfaat, minerale en spoorminerale aanvulling vir herkouersMassa 50kg Veekos P6 (Klaar Gemeng) Bevat ’n hoë biobeskikbare fosfaat-bron Bevat ’n vitamien- en mineraalvoormengsel Bosveld het ook ’n groter Ca:P verhouding as...

Futterfos P14

Afrikaans Reg. No. V22399 / NFF 1005 Klas: Fosfaat, minerale en spoorminerale konsentraat vir herkouersMassa 40kg Futterfos P14 Fosfaat-gebaseerde konsentraat met ’n vitamien- en mineraalvoormengsel Die Ca:P-verhouding is 1:1 om optimale opname van fosfaat, jodium,...